Constantia Lazy River

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Constantia Lazy River is in 'n luukse, boomryke woonbuurt in Constantia geleë. Dit word omring deur 'n parkgordel met sommige van die oudste wynplase in die Kaap.

Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede, daar is 2 ateljee-eenhede, 'n kothuis met 2 slaapkamers en 'n gesinswoonstel.

Die eenhede is stylvol versier en elkeen het sy eie private ingang en parkeerplek op die perseel. Daar is swaaie en 'n glyplank in die tuin vir kinders om op te speel, asook 'n soutwaterswembad.

Constantia is bekend vir sy wynplase en gaste kan gaan wynproe by 'n hele rits wynplase. Die Kirstenbosch Botaniese Tuine is minder as 10 minute se ry van ons af en gaste kan piekniek gaan hou daar of een van die gewilde somerkonserte bywoon.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Constantia Lazy River gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false