Constantia Valley Garden Flat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-weg 5, Kreupelbosch, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie nuutgeboude, stylvol gemeubileerde tuinwoonstel is in die stil deel van Kreupelbosch in die hartjie van Constantia geleë en bied gehalteverblyf met 'n romantiese atmosfeer. Dit vorm deel van die eienaar se hoofhuis, maar het sy eie privaat ingang en is sentraal geleë naby meeste besienswaardighede in Kaapstad.
Hierdie tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en daar is ook 'n opslaanbedjie vir 'n baba. Dit het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, konveksie-oondjie met 'n tweeplaatstofie, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die woonstel het 'n alternatiewe kragbron vir die WiFi en sekere gloeilampe vir gebruik tydens beurtkrag.
Daar is 'n paneelverwarmer en ekstra komberse vir winteraande. Gaste sal hul eie afstandbeheer ontvang en daar is toesluitspasie vir waardevolle items, asook laserstraal-sekuriteit. Gaste het toegang tot die eienaar se omheinde tuin en veilige parkeerplek is in die stil woonbuurt direk buite die perseel beskikbaar.
Die woonstel is sowat 25 minute vanaf die Waterfront en die middestad geleë en sowat 18 minute vanaf Houtbaai, Kalkbaai, Claremont en Muizenberg - 'n topbranderplankry-plek. 5 van Kaapstad se mees bekroonde wynplase is ook in Constantia geleë wat net 2 minute se ry vanaf die woonstel is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Grieks
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Ligging
- Van Zyl-weg 5, Kreupelbosch, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bergvliet Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-weg 5, Kreupelbosch, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap