Conti-Inn
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Livingstone 4, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Conti-Inn is in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se gewoel.
Verblyf word in 3 stylvolle eenhede gebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, asook 'n kombuisie wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eenhede het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en 'n privaat ingang.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Etes is beskikbaar op versoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Livingstone 4, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink Conti-Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Queenstown Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Livingstone 4, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap