Contractor Stay
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverpark 44, R42, Vereeniging, 1939, Gauteng
-
Vanaf
R350R315 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Contractor Stay bied selfsorg- en gastehuisverblyf vir sakereisigers en kontrakteurs in Vereeniging. Dis in die Midvaal op 'n 2 hektaar-landgoed geleë en is skoon, netjies, bekostigbaar.
Verskeie verblyfsopsies is beskikbaar, insluitend eenhede en ’n karavaanpark. Die perseel is veilige met oorgenoeg parkeerplek. Etes en vervoer van personeel is beskikbaar op versoek.
Dié landgoed is sentraal geleë naby verskeie industrieë soos Eskom Lethabo Kragstasie, Sasol 1, Mittal en ander industrieë in die Vaaldriehoek. Die Midvaal Resiesbaan is ook net om die draai. Kliprivier, Meyerton, Henley-on-Klip, Heidelberg, Sasolburg, Vanderbijlpark en Vereeniging is van die dorpies of stede in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Riverpark 44, R42, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Gaste dink Contractor Stay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverpark 44, R42, Vereeniging, 1939, Gauteng