LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Hotel in Brits

Copperwood Hotel and Conferencing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jessica J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was die beste naweek van my lewe. Sal vir seker weer daar gaan rus. Ongelooflik baie lekker. Dit was baie hartseer om te vertrek terug huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
1 nag
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Verblyf en diens baie goed. Eiers met ontbyt neem net lank en word in olie gebak, wat gesondheidsrisiko's inhou. Verder is net kitskoffie in die masjien beskikbaar terwyl ander gastehuise van 4-ster waarde almal filter/koffie aanbied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Netjies, veilig, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ja, baie lekker gebly. Perfek vir wat ons nodig gehad het, vir een nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Fasiliteite netjies en modern. Personeel vriendelik. Inklok was spoedig. Ons het oorgeslaap vir 'n troue in die omgewing en was baie tevrede met die fasiliteite, dit is baie netjies. Die personeel by ontvangs was baie vriendelik. Inklok was spoedig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Tevrede. Ja, ek was tevrede, maar nie met die ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

André S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Was aangenaam. Was lekker. Matras is net hard.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cj V
Kort verblyf
4.0
Des 2023

N/A. Nee. Groot groep lede wat raas en kuier tot laat - na 24h00. Personeel het geen beheer oor hulle nie. Blyk die klantprofiel te wees waarvoor hulle mik. Sal my laaste keuse wees vir verblyf in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Masilo M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

One of the best hotels I have ever slept in. The room is immaculate. The room was worth the money paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie netjies, skoon kamer was alles wat ons verwag het. Ontbyt was baie lekker en vars voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Abdul Rehmaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Jackson Street, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca76b325fc8fe693520fd31de1b9f9998c1b74ddf5e8507aed83787d5e6066aa361aaca71bb946b77c48bfafe2edabbefcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 4 Jackson Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.632598960849 27.786890914017
Soek in 'n groter streek