LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Hotel in Brits

Copperwood Hotel and Conferencing

  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 4 Jackson Street, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Copperwood Hotel and Conferencing is in Brits en bied gerieflike B&B in 14 en suite-kamers. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, badkamergeriewe en 'n haardroër. Daar is ook 'n konferensiekamer met lugversorging en plek vir 50 afgevaardigdes. Ontbyt word in die The Terrace-restaurant op die perseel bedien en daar is ook 'n swembad.

Die hotel is naby winkels en restaurante. Hartbeespoortdam is 24,8 km vanaf die hotel en Lanseria Internasionale Lughawe is 53,4 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jessica J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2026
Susan M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was die beste naweek van my lewe. Sal vir seker weer daar gaan rus. Ongelooflik baie lekker. Dit was baie hartseer om te vertrek terug huis toe.
Nov 2025
Alta B
5.0
Aangenaam. Verblyf en diens baie goed. Eiers met ontbyt neem net lank en word in olie gebak, wat gesondheidsrisiko's inhou. Verder is net kitskoffie i...
Sien meer
Jul 2025
Lizelle W
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, veilig, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ja, baie lekker gebly. Perfek vir wat ons nodig gehad het, vir een nag se oorslaap.
Aug 2026
Chantelle S
Saam met lewensmaat
4.8
Fasiliteite netjies en modern. Personeel vriendelik. Inklok was spoedig. Ons het oorgeslaap vir 'n troue in die omgewing en was baie tevrede met die f...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Abdul Rehmaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 4 Jackson Street, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Copperwood Hotel and Conferencing het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Jackson Street, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca76b325fc8fe693520fd31de1b9f9998c1b74ddf5e8507aed83787d5e6066aa361aaca71bb946b77c48bfafe2edabbefcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 4 Jackson Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.632598960849 27.786890914017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang