Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes moet aanvaar soos deur die bestuurder voorsien met bespreking.
Geen sleepwaens word toegelaat nie.
Slegs 1 parkeerplek is beskikbaar, parkeerplek 141.
Ekstra parkeerplek is beskikbaar in die oop besoekersparkeerplek.
Rook in die woonstel is verbode.
Gaste mag op die stoep rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Gaste mag nie op die rusbank slaap nie.
Moenie in die gang geraas maak nie.
Kinders moet te alle tye onderr toesig wees, veral by die swembad.
Die wassery is by die swembad.
Vullis kan by die dromme onder die trappe buite weggegooi word.
Probeer asb. om nie grimering op die beddegoed of handdoeke te kry nie.
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Hou asb. by die 20 km/u spoedbeperking en stop by alle stoptekens in die landgoed.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
St Georges Street, Coral Sands, Unit 97, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang