LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Krystal H
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Baie dankie aan Coral Suite vir die wonderlike diens en gasvryheid. ’n Opregte dankie aan Coral Suite. Goeiedag Coral Suite-span. Ek wil graag ’n spesiale dankie sê vir julle gasvryheid en die wonderlike diens wat ons tydens ons verblyf ontvang het. Ons was in Pretoria omdat my man, Rudi, ’n knie-vervangingsoperasie moes ondergaan, en dit was vir ons as gesin ’n baie stresvolle en emosionele tyd. Om ’n veilige en gemaklike plek te hê om te bly, het vir my en my dogtertjie baie beteken. Ek wil veral vir Phillipa baie, baie dankie sê. Sy was ongelooflik behulpsaam en het werklik uit haar pad gegaan om seker te maak dat ek en my dogtertjie veilig en gemaklik is. Haar vriendelikheid, omgee en ondersteuning het vir my baie beteken, veral omdat ek alleen saam met my dogtertjie by die verblyf was terwyl my man in die hospitaal was. Wat ek ook besonders waardeer het, was dat Phillipa gereeld gevra het hoe dit met my man in die hospitaal gaan. Dit het vir my gewys dat dit nie net vir haar oor gaste en besigheid gaan nie, maar dat sy werklik omgee vir die mense wat by haar bly. Baie dankie vir ’n wonderlike verblyf en vir die ekstra moeite en omgee wat ons ontvang het. Ons sal dit opreg onthou en waardeer. Phillipa, ’n baie spesiale dankie aan jou. Jou vriendelikheid en omgee gedurende ’n moeilike tyd het vir my meer beteken as wat jy dalk besef. Baie dankie aan die hele Coral Suite-span. Ons waardeer julle ongelooflik baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun K
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Great. It was comfortable, pleasant and friendly. Lilly was the best. Can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Dit was baie netjies, rustig en baie privaat. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ea D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Mooi netjiese plekkie, vriendelike diens, rustige omgewing. Heerlik gebly, rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gerus in pragtige boomryke area. Sal beslis weer besoek. Heerlik, netjies, sentraal geleë en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik ontspan, naby geleë aan alles, rustige omgewing. Was hartlik verwelkom deur die gasheer en sy vrou, baie vriendelik en behulpsaam, plekkie is pragtig en alles wat nodig is, sal definitief Coral Suite weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het basies net daar gaan oornag, maar was lekker stil en doeltreffend. Ons het baie lekker gekuier by Coral, plekkie is klein maar skoon en netjies! Afstand van onderdak parkering na kamer was bietjie ver, nou en steil vir my want ek is op krukke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco & Elrica D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Rustig & veilig. Baie netjies. Gasheer vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin C
Kort verblyf
4.2
Feb 2026

All good. All good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mev E P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Het heerlik gebly by Coral Suite. Coral Suite het voldoen aan al ons vereistes. Baie skoon en netjies. Stil en rustig. Gasvrou was uitstekend. Vriendelik en besorg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Phillipa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R780
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1010B Marlin Street, Garsfontain, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26a4dff35f8ea1fd6215e2d45393b67d686489d9f394b955e35f801120b4fb62947815373f43d15067ea616c9d2fad5d6112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 1010B Marlin Street Garsfontain 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.8108548 28.3124465
Soek in 'n groter streek