Coral Tree Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coral Tree Cottages bied selfsorgverblyf in tuinkothuise.

Ons het 3 tweeslaapkamer-kothuise. Elke ruim kothuis (110 m²) is goed toegerus en het 2 badkamers en slaapplek vir 4 volwassenes. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat gepas is vir 2 kinders onder 10 jaar oud. Een van hierdie kothuise het 'n privaat swembad en al die kothuise het 'n braaiplek in 'n privaat tuin.

Ons het ook 3 eenslaapkamer-kothuise geskik vir 2 volwassenes (80 m²). Al die kothuise het 'n slaapbank wat slegs vir kinders onder 10 geskik is.

Ons gemeenskaplike swembad is weg van die kothuise maar binne maklike stapafstand. Al die kothuise is na voëls, wat op ons eiendom te sien is, vernoem. Ons het reeds meer as 60 voëlsoorte op die eiendom aangeteken. Coral Tree Cottages spog met sy eie waterpark op die eiendom bekend as Adventure Land. Ons gaste kry vir die duur van hul verblyf gratis toegang tot die waterpark.

Plettenbergbaai se pragtige strande, so 'n paar bekroonde gholfbane en ander aktiwiteite is slegs 'n entjie van ons af.

Die Tuinroete is welbekend vir sy besondere voëllewe, staproetes in die bos en walviskyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Tree Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za