4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Riverside Lane, 7210, Stanford, 7210, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Corgi Cottage is op die eienaar se perseel in die hartjie van Stanford, op die oewer van die Kleinrivier met uitsigte oor die rivier en op die berge.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, yskas en skottelgoedwasser. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8, perfek vir maaltye. Die sitarea spog met hoë vensters en gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hier kan gaste kan blywende herinneringe skep, en die onderdakstoep met sitplek en 'n braai-area geniet. Gaste het ook direkte toegang tot 'n wandelpad wat na die middedorp lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Riverside Lane, 7210, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Corgi Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Riverside Lane, 7210, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang