Cormorant House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Erna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die skoonste beste akkommodasie van ons hele reis.
Leatitia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Die pragtigste dorp met ongelooflike lekker verblyf.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat u tyd gemaak het om 'n resensie te skryf.
Ons stel u kommentaar hoog op prys.
Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het.
Dit was ook 'n groot plesier om u te ontmoet.
Marion H - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitief sterk aan te beveel as verblyf in Luderitz.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie, Marion, vir die resensie van ons verblyf. Ons waardeer dit opreg. Ons is dankbaar en stel hoog prys op u kommentaar. Bly te hoor u het die verblyf geniet.
Deirdre C - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely sea facing setting, clean, secure and friendly staff.
Francois V - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en sorgvry.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd gemaak om die resensie vir ons gaste huis doen. Ons waardeer u kommentaar en vertrou u het die verblyf geniet en benut. U was n gemaklike gas en dit was n plesier om u te kon huisves.
Jacomien T - Jul 2023
Algehele gradering
Die Rolls Royce van vakansie-akkommodasie.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat u tyd gemaak het om n resensie te doen
Ons waardeer u kommentaar
Ons is ook dankbaar dat u die verblyf geniet het
Dit was ook goed om u as ons gas te he
Hestolien B - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig oor die see.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd gemaak het om die resensie te doen ons stel dit hoog op prys.
Dit was 'n plesier om u te kon huisves en uself is n goeie mens daarom sien u die kwaliteit in iemand anders raak.
Magda En Hannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Ons het 'n wyntjie geniet en oor die see gekyk.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat u die resensie op die Cormorant House gedoen het
Ons waardeer u as n gas en is dankbaar as u die verblyf by ons geniet het
Callie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantastiese plek, ideale ligging, pragtig en skoon.
Elmarie V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Cormorant House se terugvoer
Dankie dat u tyd geneem het om die resensie te doen ons stel dit hoog op die prys.
Ons waardeer u kommentaar oor die gastehuis en is dankbaar dat u verblyf lekker was.
Dit was aangenaam om u as ons gas te he.
Anne-marie E - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful. Neat and a real gem.
Cormorant House se terugvoer
Thank you for taking the time to do the review.
We are very grateful that you have chosen to stay with us.
We highly value your comments.
If ever you come this way again, you are so welcome to come and stay with us.
Nikki A - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, gasvryheid beleef, goeie kommunikasie en voorstelle vir besienswaardighede.
Cormorant House se terugvoer
Dankie dat u tyd geneem het om die resensie te doen. Ons stel dit hoog op die prys. Ons waardeer u kommentaar oor die gastehuis en is dankbaar dat u verblyf lekker was. Dit was aangenaam om u as ons gas te he.
Vergil H - Nov 2022
Algehele gradering
Great stuff.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd uitgekoop het om die resensie te doen. Baie dankie dat u ons gastehuis gekies het om te bly. U was aangename gaste om te huisves dit goed om u ook te ontmoet.
Dries B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Cormorant House se terugvoer
Dankie dat u tyd uitgesit het om die resensie te doen. Ons stel ook u kommentaar oor die verblyf hoog op die prys. Ons het u ook as n gas waardeer dat u gekies het om by ons te bly.
Charlene M - Jul 2022
Algehele gradering
Wat jy sien is wat jy kry. Baie netjiese plekkie.
Cormorant House se terugvoer
Thanks for taking the time to do the review
We are grateful that your stay with us was a pleasant experience
We have fiber WiFi which is according to the service provider their best
Charlene M - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Cormorant House se terugvoer
Thank you for taking time to do the review.
We are grateful that your stay was pleasant.
Miranda C - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd gemaak het om n resensie aan die Cormorant House toe te ken.
As u die verblyf aangenaam gevind het, is ons bly want 'n mens het tyd nodig om rus en stilte te vind.
Pieter S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, stil en my tipe verblyf.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie wat u aan die Cormorant House toegeken ons stel dit hoog op die prys
As u die veblyf goedgevind het, is ons bly dat u weer kon rus en kalmte vind weg van die stad se lawaai
Dj S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe verslag oor u verblyf by die Cormorant House ons is baie bly jul het lekker gebly en u is meer as welkom om weer by ons te kom bly.
Robert W - Des 2021
Algehele gradering
Beste in Luderitz.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie aan die Cormorant House Span.
Ons stel dit hoog op die prys.
U was ook 'n uitstekende gas en dit was 'n groot plesier om u te huisves.
George G - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging en baie gasvrye mense.
Cormorant House se terugvoer
Thank you very much we highly value your review.
You were also a very nice and friendly guest to accommodate.
We are grateful that you choose to stay with us.
Marli V - Sep 2021
Algehele gradering
Uitsig wat jou asem wegslaan!
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie wat u aan die Cormorant House toegeken het dit word hoog op prys gestel.
Dit is ook n voorreg was ook n voorreg om hier as gas te he.
Soos aangedui dat u die verblyf geniet het, is ons ook dankbaar dat u die Cormorant House as veblyf gekies het.
Reinhard D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekende verblyf en die uitsig is onverbeterlik.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie wat u die Cormorant toegeken het ons waardeer dit baie
Dit was ook n voorreg om u as gas hier te he
Jacobus D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir die oorsig van die graderings skaal waarop u ons gradeer. Enige voorstel hoe om sekuriteit op te skerp dat u gemaklik is, sal waardeer word.
Helen G - Mrt 2020
Algehele gradering
Uit die boeke! Fantasties. Asemrowend. Amazing.
Cormorant House se terugvoer
Dit was ook 'n groot plesier om u as gas te huisves.
Dit was goed om u te kon ontmoet as 'n persoon.
Hendrik L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi en moderne blyplek. Lieflike uitsig. Personeel vriendelik en behulpsaam.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir u verslag, ons stel dit hoog op die prys.
Dit was 'n ook 'n plesier om u as ons gas hier te kon huisves.
Elzette D - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie!
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike kommentaar ons stel dit hoog op prys.
Dit was ook n groot plesier om u as n gas by Die Cormorant House te huisves.
Nettie D - Nov 2019
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie vir u verslag ons waardeer u vriendelike kommentaar.
U was ook n aangename gas om na om te sien en ons hoop u sal weer hier kom bly.
Mike C - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect view of the lagoon and bay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte uitsig oor die strandmeer en baai.
Lieflike, ruim woonstel met 'n mooi uitsig, goeie sekuriteit en luukse afwerkings.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cormorant House se terugvoer
Thank you very much for the review we highly value your comments. It was also having you as our guest we hope that you will come and stay with us again.
Julius S - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie ons stel u verslag hoog op prys en ons waardeer dit.
Dit help ons om ons standaarde nog te verbeter en hoog te hou.
Dit was ook n groot plesier om u as gas hier te kon he.
Elsabe K - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en pragtige see-uitsig.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie u verslag word hoog op prys gestel.
Dit motiveer ons om ons standaarde hoog te hou en nog daarop te verbeter.
Dit was ook n voorreg om u as gas te kon huisves .
Raymond L - Sep 2019
Algehele gradering
Van die beste in Namibia.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat u ons gas was dit was 'n plesier om u te kon huisves -Caroline
Sw V - Jul 2019
Algehele gradering
Die feit dat dit letterlik op die see is, is die beste ding.
Cormorant House se terugvoer
Goeie dag Sw,
Baie dankie vir die review. Dit was goed om julle te ontvang ons is bly dat julle lekker gebly het en hoop om julle weer te sien.
Groete
Alma
Jaco D - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Ons het 'n wonderlike tyd gehad om daar te bly, die eenheid was regtig skoon en die personeel was lekker en vriendelik. Ons sal terugkeer vir nog 'n besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cormorant House se terugvoer
Thank you it was really a pleasure to host you. Hope to see you again.
Helena Neeltje F - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Cormorant House se terugvoer
Thank you it was really a pleasure to host you. Hope to see you again.
Bernd F - Mei 2019
Algehele gradering
10 uit 10
Cormorant House se terugvoer
Bernd, baie dankie vir u positiewe kommentaar wat u gelewer het oor die Cormorant House ons waardeer dit baie.
U was ook n baie vriendelike gas dit was die grootste voorreg en plesier gewees om u tot diens te wees.
Vriendelike groete,
Caroline
John B - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld by wyse van uitleg van kamers en ongelooflike uitsig op die see.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dit was 'n groot plesier om u te kon huisves.
Ons vertrou dat ons u tot diens sal wees as u weer hier gaan oorslaap.
Ronel G - Jan 2019
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld.
Cormorant House se terugvoer
Thank you it was a pleasure hosting you.
Nadia B - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties en pragtig. Baie dankie, Alma.
Fritz V - Des 2018
Algehele gradering
Puik, puik.
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Skitterend! Die netjieste selfsorg-eenheid waarin ons nog ooit gebly het.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.
Friedrich Dirk F - Sep 2018
Algehele gradering
Mooiste uitsig, baie skoon en met uitstekende gesmaak ingerig!
Cormorant House se terugvoer
Dankie Inge dit was ook baie aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Alma
Hannelie B - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie ondervinding gewees.
Mark P - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing location. Well appointed, clean, comfortable unit with the most beautiful view. Very friendly staff.
Cormorant House se terugvoer
It has been a pleasure to accommodate you. You were excellent guests. Hope to see you again.
Regards,
Alma
Jacus P - Aug 2018
Algehele gradering
Ideale rusplek in Luderitz vir 'n gesin.
Cormorant House se terugvoer
Dankie, dit was goed om julle te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Alma
Linda K - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en lekker uitgerig, ons het heerlik gebly.
Cormorant House se terugvoer
Dankie dit was ook lekker om julle te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Alma
Riaan V - Aug 2018
Algehele gradering
Dis net die plek om in Luderitz te bly.
Cormorant House se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie. Hoop om julle weer eendag te sien.
Baie groete
Alma
Henning B - Jul 2018
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay at this well located, spacious and properly equipped accommodation.
Elize B - Jul 2018
Algehele gradering
'n Heerlike eerste maal in Luderitz.
Cormorant House se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontvang. Hoop om julle weer te sien!
Groete,
Alma
Hein O - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie met die mees ongelooflike uitsig.
Cormorant House se terugvoer
Goeie dag Hein,
Baie dankie dat julle by ons gebly het .Dit was n voorreg om julle te akkomodeer. Hoop ons sien julle weer
Groete
Alma
Jacques V - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging. Wonderlike uitsig. Sentraal.
Cormorant House se terugvoer
Goeie dag Jacques,
Baie dankie vir die rewiew. Dit was a plesier om julle te ontvang en sal n voorreg weer om julle weer te sien.
Groete
Alma
Kobie K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie veilig, rustig en ongelooflike uitsig!
Cormorant House se terugvoer
Dankie
Dit was n plesier om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.
Baie groete
Alma
Madalene L - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese, moderne verblyf met 'n asemrowende uitsig.
Cormorant House se terugvoer
Baie dankie, jul mooi resensie is vir my 'n aansporing. Ek kan dieselfde van julle vriendelikheid sê.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inselstraat, Lüderitz, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom