+11

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 84 Mostert Road, Duynevontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Corner Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die skilderagtige kusdorpie Melkbosstrand. Dit is is stapafstand vanaf die strand en lewendige woonbuurt met verskeie winkels en restaurante en is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek.

Dié helder kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die slaaparea lei na 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank wat in 'n dubbelslaapbank omskep kan word. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area waar gaste rustig saam kan kuier. Gaste kan ook 'n stappie na die strand neem en daar 'n lieflike kuswandeling geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely clean, modern and well equipped cottage. Very friendly and helpful hosts. Spacious cottage and approximately 150 metres from the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Sannette J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal wel die plek aanbeveel. Baie netjies en skoon plekkie. Verkeer bietjie irriterend en aanhoudende geblaf van bure se honde is nie lekker nie.
Feb 2026
Lucinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal little cottage for a cosy stay. Super friendly welcome to a really great cottage. Everything one could wish for! Close to the bea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ian F
5.0
Outstanding! Very relaxing, much needed getaway. Awesome place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elmarie J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en het absoluut alles wat jy nodig het. Baie netjiese, ruim en veilige plek, sal vir seker weer daar bly, ons het baie lekker daar gebl...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 84 Mostert Road, Duynevontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

84 Mostert Road, Duynevontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb9f22d68301c46c3f339dfeaea161906ad0d9362d35c33e5edf6452950fa4c590361fb96eb08189138f3582d42d70658478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 84 Mostert Road Duynevontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721635132147 18.444851735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang