Corner Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Corner Cottage bied verblyf in 'n tuinkothuis op die eienaars se perseel in Welgelegen, Kaapstad. Die huis is baie sentraal geleë en naby winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole en snelweë. Die tuinkothuis het 'n privaat ingang en veilige parkering.

Dié tuinkothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 'n veilige omgewing. Die sonnige ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv.

Besoekers aan Kaapstad word baie doendinge en besienswaardighede gebied, soos die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en fynproewery.

Slaapplek

'n Bespreking by Corner Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Corner Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za