Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Corner Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cornelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande!

Ons het absoluut heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Baie dankie Cornelia. Waardeer!

Corner Cottage
Antoinette R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Liana is baie vriendelik en behulpsaam.

Aangename ervaring en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Baie dankie Antoinette. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Corner Cottage
Cormari C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cormari C
Enkelreisiger

Gemaklik, gerustheid.

Ons was so vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Die kothuis is pragtig en gerieflik. Alles wat jy nodig het. Dit sou aanvanklik net ek wees wat daar sou slaap, maar sonder om snaaks te wees toe ek bel en vra of my pa ook maar saam my daar kan bly, het ons 3 rustige nagte by Corner Cottage spandeer. Ek sal verseker aanbeveel vir enige reiseger en ek gaan verseker weer van Corner Cottage gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Baie dankie Cormari, dit was ‘n plesier om julle te ontvang.

Corner Cottage
Taryn M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn M
Enkelreisiger

Peaceful and tranquil getaway.

It was really tranquil and felt at peace. Very safe area. Everything was provided and well organized. Corner Cottage exceeded my expectations. Most definitely will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Thank you very much for your kind review, Taryn. It was a pleasure hosting you.

Corner Cottage
Pauline P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige 2 dae geniet.

Ons was vriendelik ontvang by Corner Cottage en het in 'n skoon en netjiese plek ingestap met veilige parkering vir ons motor. Woonstel was goed toegerus en met 'n verrassing of 2/3 wat een nie maklik by oornagplekke kry nie. Baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Baie dankie Pauline. Dit was ‘n groot plesier.

Corner Cottage
Leon G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Besigheidsreis

Baie oulike plekkie.

Baie lekker gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Dankie Leon, bly jy het lekker gebly.

Corner Cottage
Elizebeth B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizebeth B
Enkelreisiger

Wonderlike en rustige kuiertjie.

Wat ’n lekker plek om by te kuier! Huis weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Baie dankie Elizebeth. So bly jy kon bietjie ontspan.
Groete

Corner Cottage
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Enkelreisiger

Kind and clean.

This was a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Thanks Johan. Ek is bly jy het lekker by die Corner Cottage gebly. Groete

Corner Cottage
Nicolet H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en geen tekort.

Ons het baie lekker gebly by Corner Cottage. Veilige omgewing, baie netjies en skoon en Liana, die eienaar, het ons baie welkom laat voel. Die woonstel was baie goed ingerig. Ons het geen tekort gehad nie. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner Cottage se terugvoer

Baie dankie, Nicolet. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang!

Corner Cottage
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesbury-weg 50, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d62b891dc1601ba3cb1746b0689f284f1de92e202b2ece162d92e5eeabed70f1fb96d4c92520f610c75b10a2745b11dcf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 50 Malmesbury Road Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.866724995835 18.565691027756
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem