Corner View
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Kort Street, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Corner View is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis, met die boonste vlak omskep in 'n selfsorg-eenheid. Hierdie pragtige eiendom is geleë in die rustige dorpie Kaapsehoop en bied asemrowende uitsigte oor die omliggende natuurskoon, met 'n werklik asemrowende sonsopkoms.
Die eiendom bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n vrystaande Victoriaanse bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis het 'n goed toegeruste kombuisie, insluitend 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier en yskas-vrieskas. Die leef- en eetareas bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en maaltye te geniet, en sluit ook 'n enkelbed vir kinders met 'n uittrekbare enkelbed in. Die uitsigte vanuit die leefarea is werklik asemrowend. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste braaigeriewe met buitesitplek geniet terwyl hulle wilde perde dophou wat net 'n paar meter weg tussen die rotse wei, of die ontsagwekkende sonsopkoms oor die heuwels bewonder. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Kort Street, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Kort Street, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang