LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
B&B in Panorama

Cornerstone Bed and Breakfast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chris S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons beveel die plek graag aan vir oornag gaste. 'n Netjiese, skoon en veilige oorslaapplek. Gasvrou vriendelik en innemend, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo Chris Baie dankie vir julle terugvoer, dit was heerlik om julle hier te huisves. Blessings, Jackie

Lj S
1 nag
5.0
Aug 2026

Uitstekend. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo LJ. Dankie vir jou terugvoer. Dit is voorwaar 'n plesier om in so 'n kamer in te stap as 'n gas reeds vertrek het! Blessings Jackie

Andreas L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie vriendelike ontvangs. Sal dit 'n gereelde oorslaap bestemming maak. Baie gerieflik en warm op 'n bitter koue wintersdag. Gasvryheid uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo Andreas Dankie vir julle mooi woorde. Dit was heerlik om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek. Blessings Jackie

Fiona S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende diens, behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo Fiona Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te huisves. Blessings.

Chris H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker gebly, netjies en skoon, vriendelike ontvangs. Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly, gaste op die boonste vloer (bo ons kamer) kan egter steurend wees a.g.v. hul bewegings en gesprekke wat duidelik hoorbaar is in ons kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo Chris Baie dankie vir julle terugvoer. Ek vra om verskoning dat die gaste op die boonste vloer onbedagsaam en steurend was. Groete, Jackie

Franci J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

‘n Ontspanne, huislike plattelandse verblyf in 'n stil dorp. Ons het baie lekker en gerieflik gebly in 'n mooi en goed-toegeruste kamer. Vriendelike, professionele ontvangs en diens. Die ontbyt wat ons bestel het, was uit die boonste rakke en keurig bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo Franci Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms te verwelkom. Blessings Jackie

Horst F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Perfect overnight stop. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Goeie dag Ons is baie bly dat julle julle kuier by ons geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Blessings Jackie

Phil B
1 nag
5.0
Jun 2026

Baie aangenaam en gemaklike verblyf. Baie aangename kamer met alles wat nodig is. Skoon, netjies en smaakvol gemeubileer. Daar is definitief aandag gegee aan die fynere detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo Phil Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien regtig uit om julle weer te huisves. Blessings Jackie

Engela L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uit die boonste rakke. Die eienaars is baie gasvry en het ons met ope arms ontvang en welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo Engela Dit was heerlik om julle te ontvang. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Blessings Jackie

Hanna S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig veilig en netjies. Baie lekker en veilig gebly rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone Bed and Breakfast
Hallo Hanna Dit is baie lekker om hierdie terugvoer te lees! Ons hoop ons kan julle in die toekoms weer verwelkom. Blessings Jackie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8080e4e1033a0dda26849ed27fa8e4f26a6501299888f31e926af2a4055e0c6f2bdba3fe0c360f8ef72840481f048012a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 2 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.670250081457 27.249162197113