Cosmos Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Schalk D - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Fabian T - Okt 2022
Algehele gradering
A functional place for an overnight stay.
Matthew R - Mei 2022
Algehele gradering
Ek kan Cosmos Lodge ten sterkste aanbeveel, dit het al ons verwagtings oortref.
Paul O - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely place, value for money.
Cosmos Lodge se terugvoer
Thank you for your nice review. You are very welcome to visit us again.
Zorika R - Mrt 2022
Algehele gradering
Bitter netjiese, skoon en ruim verblyf.
Lees meerCosmos Lodge se terugvoer
Hi Sorika
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was baie aangenaam om jul te kon ontmoet en te akkommodeer. Dankie vir jul vriendelikheid en die netjiese toestand waarin julle die lodge gelaat het.
Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Groete, Wessel en Marie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes