Costaplenty
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Swift Close, Costapelnty, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Costaplenty bied gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorp Swakopmund, wat dit 'n ideale keuse maak vir gesinne, vriende of sakereisigers wat 'n ontspannende seewegbreek soek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamers met 'n bad of 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefareas sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende eetarea bied 'n tafel vir 6 en 'n ingeboude braai, wat moeiteloos in die sitkamer vloei met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste. Gratis WiFi word voorsien.
Met sy verwelkomende atmosfeer en gerieflike ligging naby die strand en plaaslike besienswaardighede, bied Costaplenty die perfekte basis om Swakopmund te verken. Gaste kan uitsien na huislike geriewe en 'n ontspannende verblyf aan Namibië se kus. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elisna Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Swift Close, Costapelnty, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Swift Close, Costapelnty, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang