4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 B Cato Crescent, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Cosy Corner Cottage is 'n versteekte juweel in Amanzimtoti, binne 4 minute van die naaste strand en 6 minute van Galleria Mall af.
Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamer. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland en stoele, en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wilhelm Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap Minder as ’n maand
Ligging
- 63 B Cato Crescent, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cosy Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 B Cato Crescent, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang