LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cosy Inn | LekkeSlaap
+13

Cosy Inn

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-laan 201, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas Hospitaal af.

Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit bied gehalteverblyf vir oornaggaste en is naby verskeie winkels, restaurante, Klein Kaap Hotel, SuperSport Park en die Gautrainstasie. Die eenheid bied ook vinnige toegang tot die hoofweg.

Cosy Inn beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n enkelslaapbank vir 'n kind, maar dit moet asb. vooraf gereël word.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook 'n elektriese stoofplaat.

Die eenheid het ook 'n TV met DStv-Premium, gratis vinnige WiFi en lugversorging.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met gasbraaigeriewe.

Die eenheid het veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek vir ekstra gemoedsrus.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Inn sluit in:

Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Cosy Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Constance-laan 201, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
  • Gaste dink Cosy Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R560
per nag (plek vir 3)
was R800
Vanaf R560
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-laan 201, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfwJRYRFA3I9V0FGTLI0hW11VN4cbsoTFFRLhr66cNTaRutZtvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R560  per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 201 Constance Avenue Clubview 0014 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.84123928617 28.176248617808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!