Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Inn

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Cosy Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariana V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Besigheidsreis

Vyfster gehalte.

Baie ruim oopplan-area met 'n goed toegeruste kombuis. Dit was baie koud tydens ons besoek en ek wil noem dat die warm water in die stort oombliklik warm is wanneer jy die kraan oopdraai — dit was 'n bonus. Parkering is ook veilig soos op die foto's gesien kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C
Gesin met tieners

Lekker oorbly en gesellige woonstel.

Die beste blyplek wat ek nog raakgeloop het in Centurion. Heel privaat. Kombuis waar kos self gemaak kan word. Heerlike en gesellige sit area waar TV met DStv beskikbaar is. Internet was my seun se gunsteling toevoeging tot die pakket. Sal dit aanbeveel vir enige persoon, waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonnika B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnika B
Enkelreisiger

Heerlik gebly.

Verblyf het alles wat 'n mens nodig het. Baie gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Beste Sonnika, baie dankie jy is altyd welkom.

Cosy Inn
Ina F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina F

Baie oulike dier-vriendelike verblyf.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak. Ek beveel Cosy Inn sterk aan, veral as jy met diere reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, baie spasie, veilig, goeie instandhouding en belangrikste, diere-vriendelik! Highly recommended.

Akkommodasie is goed geleë, naby N1-hoofweg en winkels. Rustige area, eenheid word goed onderhou en tuin is netjies. Groot plus is dat diere toegelaat word. Area is goed omhein en diere kan vry rondbeweeg. Parkering is agter elektroniese hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, geen probleme nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Beste Ina, julle is altyd welkom by Cosy Inn.

Cosy Inn
Riana V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met vriende

Fantasties!

Ek sal enige tyd weer by Cosy Inn bly. Alles is so skoon en netjies en ons is so vriendelik ontvang. Sal Cosy Inn enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneske S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneske S
Enkelreisiger

Het dit baie geniet, kom vir seker weer!

Pragtige ruim kamer, netjies en skoon! Was lekker stil, wat 'n heerlike nagrus verseker het! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir gesin met klein kinders.

Baie vriendelik en behulpsaam. Het ons baie tuis laat voel. Vreeslike oulike woonstel met klein tuin en speelarea vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Beste Adri,

Baie dankie, julle is altyd welkom hier.

Cosy-groete
Michelle

Cosy Inn
Karel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Gesin met klein kinders

Bitter gerieflik, met alles wat jy benodig, tot die wolletjie-roller in die kas wat jy by die huis vergeet het.

Regtig baie gerieflik, veilige stil systraat, maar tot naby 'n aangename strip mall met 'n Spar en top Chinese rest. Caltex vulstasie ook binne 300 m. Eenheid het gerieflike beddegoed en meer as wat jy in gewone hotelkamer sal kry. Ek het gevoel dit sou 5.1 sterre by my gekry het as daar 'n braaipan was in die kombuis, maar dit was my eie luiheid, daar is 'n vol gasbraai buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Dankie Kallie julle is altyd welkom. Daar is Wel n 2 plaat stofie met die nodige pot en pan in kombuiskas, maar ek kyk uit vir n braaipan. Julle gerief is vir ons belangrik.

Cosy Inn
Maxine F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine F
Gesin met klein kinders

Home away from home.

We were very impressed with the set up. Great shower, great beds, very homey feel which is great especially as we have an autistic son. The play area outside made him feel at ease and us too. Michelle did a great job at making us feel welcome and accommodated us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis van die huis af.

Ons was baie beïndruk met die plek. Goeie stort, beddens, het tuis gevoel wat ons veral geniet het aangesien ons seun outisties is. Die speel-area buite het hom ook rustig laat voel. Michelle het ons tuis laat voel en het ons tegemoet gekom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

You are always welcome. Cosy greetings, Michelle.

Cosy Inn
Maryke T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke T
Gesin met klein kinders

Het heerlik gekuier!

Die eenheid is ruim en modern. Als gehad wat ons benodig het. Michelle was uiters vriendelik en hulpvaardig! Sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Baie dankie en altyd welkom.
Cosy-groete
Michelle

Cosy Inn
Mandie C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie C
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Baie lekker plek, ons honde kinders kon saam gaan en is ideaal vir wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Beste Mandie,

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Cosy-groete,
Michelle

Cosy Inn
Enid K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid K
Enkelreisiger

Perfek geleë vir die doeleindes van my reis. Netjies. Ek het veilig gevoel.

Ek het lekker rustig gebly. Cosy Inn het al die fasiliteite gebied wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Enid altyd welkom, Cosy groete Michelle

Cosy Inn
Etienne M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so rustig en naby Unitas.

Cosy Inn was soos 'n huis weg van die huis en presies wat ons gesoek het. Baie dankie, Michelle. Ons sal jou beslis aanbeveel by vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Baie dankie en altyd welkom, Cosy

Groete
Michelle

Cosy Inn
John Henry S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies; baie ruim!

Baie netjies en ruim, was hoflik ontvang, baie gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Julle is altyd welkom,
Cosy groete,
Michelle

Cosy Inn
Riana K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies.

Ek sal beslis weer by Cosy Inn kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Beste Riana,

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Cosy-groete,
Michelle

Cosy Inn
Charmaine B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, gemaklik en baie modern, alles wat jy nodig het vir jou verblyf.

Die plekkie is pragtig met die tuintjie en braaier buite, lekker stil en privaat. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Ons het heerlik hier oornag. Veilige, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Kom gerus weer.
Cosy groete,
Michelle

Cosy Inn
Cleo Middelmann M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleo Middelmann M
Gesin met tieners

Absolutely amazing!

Cosy Inn is absolutely spectacular! Will definitely recommend to anyone who will be in the area. The tenants are amazingly helpful, very considerate and downright amazing. No other words to describe them. It was an absolute pleasure staying at Cosy Inn, will definitely stay there again next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

You are welcome anytime. Cosy greetings, Michelle.

Cosy Inn
Martinus K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus K
Gesin met klein kinders

Had a very pleasant stay.

Very luxurious accommodation and friendly welcome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Dankie Martinus, julle is altyd welkom. Cosy groete, Michelle

Cosy Inn
Elize V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Rustig en gemaklik.

Ons sukkel om altyd troeteldiervriendelike akkommodasie te kry en as ons kry laat dit veel te wense oor. Michelle, jou plekkie is awesome en ek dink dit is 'n absolute juweel in Pretoria en omgewing. Fantasties ingerig en daar is als wat mens benodig. Met sy eie tuintjie en baie privaat, is dit wonderlik vir mense soos ons wat met ons honde reis. En definitief waarde vir geld. Baie lekker met jou gesels, super gasvrou. Ons sal jou definitief aanbeveel en weer van jou gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Dankie Elize, julle is altyd welkom. Cosy groete, Michelle

Cosy Inn
Darren N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren N
Gesin met klein kinders

Ruim en netjiese eenheid, goed geleë en 'n vriendelike verwelkoming.

Ek het die eenheid meer as voldoende gevind en dit is baie goed geleë. Michelle is bly om te help met enige navrae en laat jou tuis voel. Kan aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n plek in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Cosy groete Michelle

Cosy Inn
Marlo L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlo L

Die plek was baie gerieflik, netjies en uiters bekostigbaar vir die uitstekende diens.

Ek sal enige tyd weer van Cosy Inn gebuik maak as ek in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Dankie Marlo, julle is altyd welkom hier.

Groete,
Michelle

Cosy Inn
Ilse C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ruim skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Baie ruim en netjies. Volle DStv groot bonus. Goed toegeruste kombuis, met genoeg koffie en tee. Lekkerste beskuit. Sal dit aanbeveel. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Inn se terugvoer

Baie dankie Ilse en Tony, julle is altyd welkom.

Cosy groete,
Michelle

Cosy Inn
Amanda M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

Everything was excellent. The atmosphere was so relaxed and the owners was very friendly. The accommodation is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-laan 201, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfwJRYRFA3I9V0FGTLI0hW11VN4cbsoTFFRLhr66cNTaRutZtvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 201 Constance Avenue Clubview 0014 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.84123928617 28.176248617808