Cosy Nest
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertuslaan, Wilkeville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Cosy Nest is 'n bekoorlike meenthuis in Wilkeville, Klerksdorp. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf.
Die meenthuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n matras wat geskik is vir 1 kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Showmax en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Cosy Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Albertuslaan, Wilkeville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien meer verblyf in Wilkeville Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertuslaan, Wilkeville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom