Cosy Studio Sea Point
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 469 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cosy Studio Sea Point is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Four on O-gebou in Kaapstad se lewendige Seepunt-woonbuurt. Die eiendom is ideaal geleë en bied maklike toegang tot die Seepunt-promenade, strande, winkels en restaurante, wat dit 'n gerieflike basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die oopplan-ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi en lugversorging is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot gedeelde geriewe binne die gebou, insluitend 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige omgewing verseker gemoedsrus, terwyl die eiendom se sentrale ligging die perfekte kombinasie van gerief en ontspanning in Kaapstad bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang