- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Kort Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Cottage at 49 bied selfsorgverblyf in Parys, 900 m van galerye, geskenke Winkel antieke winkels en restaurante af. Die eiendom bestaan uit twee eenhede wat individueel of saam bespreek kan word, geskik vir paartjies met ñ kind in eenheid 3.
Elke eenheid het gemaklike beddens met skoon linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.Eenheid 3 het ñ vol badkamer met bad en stort.
Die kombuise is toegerus met 'n gas stoof , yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefareas het sit- en eetplekke vir gedeelde maaltye.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, Netflix en DSTV, 'n braai-area en veilige parkering op die eiendom.
Die eiendom is in Parys en naby plaaslike besienswaardighede, insluitend skilderagtige plekke langs die Vaalrivier en verskeie buitelugaktiwiteite in Parys.
Al die inligting van aktiwiteite wat gebeur in tydperk van besoek sal deur gasvrou aangestuur word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 49 Kort Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Cottage @ 49 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Kort Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang