LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Vishoek

Cottage C29

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cottage C29 is in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf Vishoekstrand. Dit is die ideale opsie vir gesinne of vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die dorpie beskik oor gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders. Hierdie verblyf is naby die hoofstraat wat estaurante, winkels en kruidenierswinkels het.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage C29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 020
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 020
per nag (plek vir 5)
Bespreek

12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd32f9ce7781d182d778a0125803a092e37bd3b09cad6dfacd743acf36941efb3010369aa4f70e0a1adb51d771632c5fb0a41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134470884311 18.435730518385

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang