Cottage C49
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage C49 is in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf Vishoekstrand. Dit is die ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kothuis lei na 'n stoep met buitesitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders. Dit is naby die hoofstraat wat restaurante, winkels en kruidenierswinkels het.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang