Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Lenise

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Cottage Lenise
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Graham F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, peaceful and functional stayover.

Very nice stay. All amenities worked well. Good WiFi for work and Netflix. There are 4 beds but 2 are in the lounge/dining room so would suit kids best. Situated a bit out of town so nice and quiet/peaceful. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Graham, thank you very much.

Cottage Lenise
Anton F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en goeie kommunikasie. Die kothuis was baie gerieflik en goed toegerus.

Dit was netjies, skoon en bied goeie waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar oorbly as ons in die area is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Baie dankie Anton

Cottage Lenise
Karen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Dit was die perfekte plek om uit te rus en die natuur te geniet!

Baie dankie vir 'n heerlike vakansie! Ons het dit voorwaar geniet, veral die swembad, die stilte en die netjiese huis. Julle het baie goed na ons omgesien in terme van netheid en veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthina K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina K

Pragtige, goed toegeruste privaat eenheid.

Die blyplek is baie goed toegerus, baie netjies en skoon. Die gasstoof maak dit gerieflik om enige tyd etes voor te berei. Die beddens is uiters gemaklik met netjiese beddegoed. Ons was aangenaam verras dat eenheid daagliks gediens en handdoeke geruil was. Nodige inligting oor rigtingaanwysings, sleutels en WiFi is vooraf gekommunikeer. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf — ons sal definitief weer daar oorslaap as ons Phalaborwa toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Baie dankie Marthina, ons probeer om altyd die beste diens te lewer. Groete David en staf

Cottage Lenise
Dewald S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n ongelooflike plek, veilig en privaat met baie om te sien: voëls, bokke en olifante.

Dis regtig 'n moet veral vir diegene wat die buitelewe geniet vêr weg van die stadlewe in die hartjie van die bos. Die foto wys nie hoe mooi dit regtig daar is en lyk nie. Dit is baie mooier in lewende lywe en die eienaar Oom David was en is die opregste mens wat ek nog ooit onrmoet het, hy was so gasvry met ons en altyd reg as ons iets benodig het. Ons 2 weke daar was net amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Dewald, thank you kindly for your fantastic review and for choosing the Cottage to spend your honeymoon. may the memories be everlasting. Our best wishes to you both for the future.

Cottage Lenise
Annerietha D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerietha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Netheid was puik, pragtige, rustige cottage.

Pragtige cottage, so smaakvol. Rustig. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Mense, baie dankie, ons probeer altyd om ons bes te lewer. Ons gaste is ons prioriteit. Beste groete David en Span

Cottage Lenise
Sheldon C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon C
Enkelreisiger

Pragtige, stil en rustige bosveldkothuis.

Goeie waarde vir geld, pragtig en modern, alles wat mens nodig het in 'n selfsorgeenheid, beligting-voorsiening gemaak vir wanneer daar beurtkrag is, grondpad bietjie rof vir 'n gewone voertuig, ek beveel 'n bakkie of soortgelyke voertuig aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Sheldon, Baie dankie, ons probeer ons bes om 100% klante tevredenheid te gee in die moeilikke tye. Die grondpad word gereeld geskraap maar gedurende swaer reen is dit altyd moontlik nie. Dankie vir jou eerlikheid. Beste groete david

Cottage Lenise
Marisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Buiten dat die WiFi die eerste twee dae nie gewerk het nie, was dit 'n baie lekker wegbreek. Die ±10km grondpad is net bietjie sleg vir klein karretjies, so ek beveel aan toekomstige reisigers gaan met 'n viertrek of 'n bakkie. Die Cottage is uit die dorp en afgeleë in die bos, so dis heerlike stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Marisa, Thank you kindly.

Cottage Lenise
Nicolene J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en gerieflik naby Phalaborwa hek vir Krugerwildtuin.

Plek is nog mooier as wat die foto's wys op webblad. Regtig gerieflik en netjies! Sal beslis weer daar bespreek en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Nicolene en famielie, Baie dankie en ons sien daarna uit om jul weer terug te verwelkom. Beste Groete David

Cottage Lenise
Izette F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette F
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, alles wat jy nog nodig het. Met die bonus van die mooiste bosveld uitsig en stilte.

Ons het heerlik oornag by Cottage Lenise. Sal defnitief dit aanbeveel en sal weer daar oorbly as ons die geleentheid kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Ons is baie trots op ons verblyf en standaarde, en dis n riem onder die hart vir ons staff en eienaars om sulke pragtige resensies te kry.
Beste groete,
David en staff

Cottage Lenise
David K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf naby die KNP.

Weg van die stad se gejaag, ten volle toegerus en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Baie dankie, reen is altyd welom. Groete, David.

Cottage Lenise
Maarten V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maarten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die min plekke waar die werklikheid die foto's en resensies oortref.

Meeste plekke wat akkommodasie-agente adverteer se foto's en resensies is 99% van die tyd beter as die werklikheid. Jy kan dit soms nie glo wat jy werklik kry en wat geadverteer is is dieselfde plek is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Baie Dankie Maarten, Ons probeer baie hard om skoon en gerieflikke akkommodasie aan te bied. Groete David

Cottage Lenise
Cronje D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cronje D
Saam met vriende

Pragtige verblyf net buite Phalaborwa.

Pragtige, skoon, gemaklike cottage vir oornag net buite Krugerwildtuin. Helder skoon swembad met groot buitebraai (want ons ongelukkig nie kon gebruik a.g.v. laat somer reën). Sal beslis 'n lafenis in die hitte van die somer wees. Cottage self is groot, ruim en 100% ingerig vir selforgverblyf. Met ons besoek, in die reën, was die enigste effens negatief die +- 10 km grondpad wat redelik erg verspoel was met gate en sinkplaat, maar dit is te verstane en nie die fout van die eienaars nie. Mense moet maar net bewus wees van die grondpad. Ons is van Kaapstad en as ons weer die Phaloborwa hek gebruik sal ons definitief weer van Cottage Lenise gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hallo Cronje, laat somer reens is altyd welkom. Baie dankie dat jul Cottage Lenise gekies het, en sien daarna uit om jul in die toekoms terug te verwelkom. Groete, David.

Cottage Lenise
Boudine S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boudine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and private.

We had a wonderful stay. Everything was neat and clean and in working order. The cottage is well equipped with everything you will need and more. Very relaxed and private. The staff and David were very friendly and helpful. It is truly a stunning place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Boudine, thank you kindly and am pleased you had a perfect stay. Kind Regards, David and Staff.

Cottage Lenise
Elmie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Soos met ons vorige besoek, was alles weereens perfek gewees met aankoms en ons verblyf was lafenis vir liggaam en siel. Die cottage is pragtig en het weereens aan al ons behoeftes voldoen. Die WiFi was absoluut 'n lekkerte vir die tieners gewees. Na ons vorige besoek het David 'n punt daarvan om aandag te gee aan die toegangs grondpad en word die pad nou instand gehou. Baie dankie daarvoor David, ons het groot waardering daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hallo Elmie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons vertrou ons sien jul weer terug in die toekoms. Groete, David en personeel.

Cottage Lenise
Magda N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Sien sterre. Skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Baie dankie Magda, bly jul het dit geniet. Groete, David.

Cottage Lenise
Deon S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-verblyf.

Baie netjiese en skoon verblyf. Beslis 5 ster. Baie dankie, lekker om in 'n netjiese plek te kon bly. As ons weer in die omgewing is sal dié ons eerste keuse wees. Dankie nogmaals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Baie dankie Deon.

Cottage Lenise
Henry S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Absolutely beautiful and would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Thank you, Henry, pleased you enjoyed it.
Regards,
David

Cottage Lenise
Elmie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige juweel. Tops!

Die cottage is keurig en smaakvol gemeubileer en die ten volle toegeruste kombuis is 'n bonus as jy 'n paar dae wil wegbreek. Dit is rustig en stil en baie veilig. David het al die instruksies vir kontaklose inklok volledig deurgegee sodat ons maklik ons weg kon vind. Dit was heerlik om tuis te gaan by julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Elmie, Baie dankie. Die toekoms verblyf gedurende die pandemie gaan so wees. Ons is trots op ons losstaande privaat wonings waarin gaste veilig voel. Groete David & Lyndie

Cottage Lenise
Elvis M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was so amazing!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Elvis, Thank you kindly. It was a pleasure hosting you. David.

Cottage Lenise
Ruan N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en fasiliteite.

Lieflik. Lekker braai-area, privaat, internet, lugversorging en als wat mens nodig het. David is wonderlik. Al wat bietjie pla is hoe naby jy is aan die werkers se huise is. Maar dit laat mens wel veiliger voel. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Ruan, baie dankie vir jou pragtige resensie. My personeel slaap in 'n huis so 80m weg van die Cottage. Die weggesteekte buite strukture is vir stoor ruimte van skoonmaak goed en daar is ook 'n buite kook opelig afdak wat hul gebruik om kos te kook. Beste Groete, David.

Cottage Lenise
Yvonne V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik wonderlik.

Die cottage is so goed versorg, skoon en netjies. Ons gasheer en die werkers was regtig uitstekend. 'n Prag swembadjie, heerlike braaigeriewe en 'n yskoue yskas en lugversorgde cottage het ons ingewag. Lafenis na die lang dag se ry. Waarde vir geld beslis, met selfs Netflix nogal. Ons kan dit eerlikwaar aanbeveel vir gesinne ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

'n Weggesteekte juweel net buite Phalaborwa. Puik om oor te bly voor jy Kruger Nasionale Park ingaan. Alle fasiliteite was silwerskoon en netjies. Die enigste effens negatiewe kommentaar is die 6 km grondpad wat jy moet ry om by Cottage Lenise te kom - pad uitgery en sinkplaat. Darem gesien 'n poging word aangewend om die pad te skraap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Christo, Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons poog hard om altyd vir ons gaste net die skoonste en netjieste verblyf voor te sit. Beste Groete David en Staf

Cottage Lenise
Anna Marie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie E
Saam met vriende

Net wat ons nodig gehad het na 8 ure op die pad.

Stilte en rustigheid. Ruim, smaakvol en alles wat nodig is. So jammer ons moes vroeg reeds verder reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Anna Marie, Baie dankie. Kom kuier weer maar bly 'n paar dae oor. Groete David

Cottage Lenise
Wanda D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier. Die plek is baie skoon en netjies en alles is van baie goeie kwaliteit.

Alles binne en buite die kamer is beslis van baie goeie kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was puik, net die grondpad is bietjie sleg. Sal weer gaan.

Akkommodasie is puik en gasheer (Dave) ook baie behulpsaam. Definitief 'n weer besoek indie Laeveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Ferdie, Baie dankie ons waardeer dit. Groete, David

Cottage Lenise
Christine S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Gesin met klein kinders

Baie rustig en waarde vir geld.

Perfek geleë en wonderlike, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert D
Gesin met tieners

Rustige plek in die bos met die mooiste huis, braaiplek en swembad.

Wat 'n lekker plek. Rustig, mooi en 'n plesier om daar te slaap, braai en te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Baie dankie Bert, vertrou dat jul die wildtuin geniet het. Groete, David

Cottage Lenise
Debbie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die veld geslaan!

Daar is min perfekte vakansie plekke, maar ek is oortuig dat Cottage Lenise een van hulle is! As hul sê ten volle toegerus, kan jy nog meer as dit verwag. Elke hoeke en draadjie van die plek is perfek beplan met soveel detail aan die interior. Ons het so lekker gebly! Doen jouself 'n guns en gaan kyk self. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Debbie, Thank you so much for this stunning review. We are extremely proud of our offering and will always ensure the highest standards. And thank you so much for sharing your daily photographs with us.
I am sure you will be back in the future.
Our warm regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Hannes M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker skoon en baie netjies. David het self kom inloer om seker te mask alles is reg. Voel sommer tuis

Baie netjies, skoon en gerieflik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Baie dankie Hannes, ons probeer altyd ons bes.

Cottage Lenise
Neels F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met die lieflike bosveldstilte.

Cottage Lenise is netjies en skoon en smaakvol gemeubileer vir selfsorg. Ons is hartlik deur David ontvang na 'n lang dag op die pad deur KNP. Die sinkplaat-grondpad het ons moet bietjie gebreek maar die verblyf het weer daarvoor opgemaak. Ek sal weer daar kom oornag as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Neels, Baie dankie ons is baie trots op ons aanbiedieng en verseker alle gaste net die beste gemaklikke en skoon verblyf.
Groete
David & Lyndie

Cottage Lenise
Heleen S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie in die bos!

Als was perfek! Hul dink aan elke detail. Plek is silwerskoon. 'n Juweel. Sal die cottage aanbeveel. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Heleen, thank you so much. We pride ourselves in our offering to guests. Warm regards, David.

Cottage Lenise
Zoe P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe P
Gesin met klein kinders

Clean, well furnished and equipped, spacious, private and comfortable.

Cottage Lenise was well-equipped in all aspects - kitchen, bedroom, bathroom (even a washing machine). It's simple open plan spacious living area and bedroom were comfortable and children friendly (more than enough room to set up a camping cot and by moving the coffee table aside more than enough space for a crawling toddler).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, goed gemeubileerd en toegerus, ruim, privaat en gemaklik.

Kothuis Lenise was in alle opsigte goed toegerus - kombuis, slaapkamer, badkamer (selfs 'n wasmasjien). Die eenvoudige oopplan-leefarea en -slaapkamer was gemaklik en kindervriendelik (meer as genoeg ruimte om 'n kampbedjie op te stel en deur die koffietafel opsy te sit was daar meer as genoeg ruimte vir 'n kleuter wat kruip).

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Zoe and Family. Thank you so much for your honest review, we are touched and will ensure that we always maintain the highest standards. Warm Regards David & Lyndie

Cottage Lenise
Isabel H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Uitstekende verblyf.

Die mees toegeruste eenheid wat ons nog besoek het. David, dankie vir julle gasvryheid. Ons sal julle by al ons vriende aanbeveel. Julle sal ons beslis weer sien. Julle kry by ons 10 sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Sjoe, Isobel, baie dankie ons is platgeslaan met jou resensie, maar vinnig aan die gang vir die volgende gaste. Sien jul weer kortliks.
Beste groete,
David en Lyndie

Cottage Lenise
Obed M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obed M
Saam met vriende

The place was beautiful and clean.

Me and my friend truly enjoyed the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Thank you very much, we maintain high standards.

Cottage Lenise
Katinka M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka M
Gesin met klein kinders

'n Juweel van ‘n plek!

Ons was baie beïndruk met die atmosfeer van die plek. Dit is heerlik om daar te kuier en wakker te word. Die huis het alles wat mens benodig - tot selfs interessante leesstof. Wonderlike gasvryheid! Ons beveel dit hoog aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Katinka en famiellie,
Dit was 'n groot plesier om jul te kon huisves. Baie dankie.
Beste groete,
David en Lyndie

Cottage Lenise
Belinda G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Gesin met tieners

Perfekte wegbreekplek.

Beste plek wat ons nog die die webtuiste bespreek het. Cottage Lenisè is 'n skoon, netjiese plekkie in die bosveld. Die eienaar, David, het ons so welkom laat voel. Die kinders het die swembad vreeslik geniet. Die plekkie het als in wat jy nodig het. Melk, suiker, koffie, Milo, hot chocolate, kruie. Selfs die marshmellows was elke dag opgetop. Die plek word elke dag skoongemaak. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Die kinders het natuurlik die gratis WiFi geniet. Daar's so baie wat ek nog kan noem. Ek sal vir seker weer teruggaan. David, dankie vir al jou gasvryheid. Ons het dit regtig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hi Belinda, Lawrence and Family. Wow thank you for your wonderful review, it was an absolute pleasure to have hosted such a wonderful adventurous family as yourselves, that embraced each day with such excitement. As committed hosts and such wonderful people, you get to stay 1 night for free on your next visit.

Cottage Lenise
Burdine B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burdine B

Een van die bestes ooit.

Kan Cottage Lenisè met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Jy kry waarde vir geld en baie meer! David is ‘n uitstekende gasheer wat seker maak dat alles na jou smaak is. Hy sal daardie eksta myl vir jou stap om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons was uiters tevrede met alles wat aan ons gebied was! Baie dankie daarvoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Dag Burdine en famielie. Dit was n groot plesier om jul saam ons te he. En baie dankie vir die kompliemente. Beste Groete David

Cottage Lenise
Marie-helene B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-helene B
Gesin met klein kinders

Pragtig en uitstaande waarde vir geld.

Hierdie is 'n juweel van 'n plekkie: silwerskoon, toegerus vir koninklikes. Die ontvangs en kliëntediens was uitstekend. Dit was so luuks dat ons nie weer wou vertrek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Marie-helene and family. Thank you so much for the excellent review, and it was a great pleasure to have hosted you. Good news the splash pool is in and the braai deck is completed. Warm Regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Wilma V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Wat 'n pragtige cottage, smaakvol gemeubileer, alles en meer wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig, ons sal definitief weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hi Wilma, Thank you kindly for your feedback it inspires us to go the extra mile. We have completed the braai deck and installed the splash pool. Hope to see you back soon.
Warm Regards,
David and Lyndie.

Cottage Lenise
Berry E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berry E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Behalwe vir die sinkplaat-grondpad, was dit werklik baie lekker. Dit was netjies, skoon en rustig. Ek sal weer daar kom oornag. My man sê A+++ klas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Michelle,
Thank you for the great review and compliments. We look forward to seeing you back in the near future.
Warm Regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Hane R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hane R
Gesin met klein kinders

Cottage Lenisè is perfek en mooi en dan nog oulike mense wat jou so welkom laat voel.

Baie dankie vir wonderlike naweekgasvryheid, was puik verblyf, beddens als was perfek, ons sal definitief weer by Cottage Lenisè bly. Die skoonmaakdiens was net so goed, die braai-area is so lekker, ek sal definitief aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Hane en Jean,
Baie dankie dit was n groot plesier om jul en die kleinspan te akkommodeer.
Beste groete,
David en Lyndie

Cottage Lenise
Zuretha V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha V
Gesin met tieners

Puik ervaring!

Was gasvry ontvang, en plekkie ongelooflik goed ingerig en gerieflik. Atmosfeer op plaas van rustigheid, en gasheer baie vriendelik en alles gedoen om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Was werklik 'n uitsonderlike plekkie, wat ongelooflik skoon en netjies was en baie smaakvol gemeubileer. Sal dit aanbeveel vir enige iemand, en sal graag vir 'n week daar wil kom rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Dag Zuretha en familie.
Dit was 'n plesier om jou te ontvang, baie dankie vir die pragtige resensie. Dit spoor ons net aan om kwaliteit diens te lewer. Die swembad, braai area en buitelug stort behoort teen die einde van September klaar te wees.
Beste groete

Cottage Lenise
Bok V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, groot met alles wat jy nodig het. Wonderlike mense en sal vir seker weer daar bly.

Was heerlik om daar te bly en sal vir enige persoon aanbeveel. Vriendelike diens en die plek self is wow. Dis groot, netjies met alles wat jy nodig het en nog meer. Veilig en rustig. Ek het ook my cell charger daar vergeet en hulle het dit vir my gestuur, mooi opgemaak in 'n pakkie, geen kostes, wat 'n ongelooflike wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Goeiedag Bok,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle op nommer 99 te kon huisves. Dit spoor ons aan om die plek altyd op 100% te hou.

Groete,
David en Lyndie

Cottage Lenise
Wikus B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Gesin met klein kinders

Soveel moeite in die kleiner details.

Ek reis gereeld en alhoewel 'n mens 'n lang grondpad moet ry was die klein juweel van 'n plekkie so 'n verrassing. David is so gasvry en omdat ons laat daar aangekom het toe brand die vure al. Daar was soveel moeite in die plek en bederfies en so netjies. Ek sal beslis vir my vriende die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Wikus,

It was an absolute pleasure to host yourselves and we are very grateful for your positive review.

We trust you and the family had a super time in KNP.

Best regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Gerhard M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Absolute plesier, beste selfsorg-eenheid waarin ek nog gebly het!

Wonderlike belewenis. Geleë op 'n pragtige 23 ha plaas net meer as 10 km buite Phalaborwa, in die bos. Ons het laat die aand daar aangekom en alles was perfek gereed vir ons. Van die sleutel en remote vir hekke wat in 'n klein kluis by die hoofhek was met kode aan my gestuur, tot die plek wat pragtig verlig was met buiteligte en paraffienlampe. Die lugversorgers was alreeds aangesit op die perfekte temperatuur. Die eenheid is absoluut stunning en alles was perfek. 5 Ster plek en diens met melk en waterbottels in yskas, tot alles wat jy kan nodig hê vir die kombuis. Asook koffie, tee, suiker, spesserye en selfs marshmallows wat kind op vuur kon braai! Wonderlike braaiplek met genoeg hardekool hout en blitz. Vuur was aangesteek toe ons daar kom, en braai is elke oggend skoongemaak. Die klein splashpool wat in aanbou is, sal wenner wees in die somer! Kleinding het die Netflix en WiFi baie geniet en vrou was baie gelukkig dat sy elke oggend en middag op die plaaspaadjies kon gaan draf het met begeleiding deur die resident Foxterrier. Eenheid word elke oggend sorgvuldig skoongemaak en die dames was baie beïndruk dat hulle elke oggend 'n Sweety Pie op hulle opgemaakte bed gekry het en 'n skoon handdoek wanneer ons teruggekom het in die eenheid. En die diens het nie net daar gebly nie, toe ek Woensdagaand skielik baie sleg gevoel het, het die eienaar (wat gereeld kom kyk het of alles reg was) niks daarvan gedink om uit te jaag plaas toe en my kom haal het en na die Nood Mediese Kliniek in die dorp te neem nie, waar 'n baie goeie dokter onmiddellik na my omgesien het. Plek is absolute waarde vir geld en ek sal definitief weer daar bly as ek weer Phalaborwa toe kom. Kan dit aanbeveel met grootste vrymoedigheid en gaan dit definitief aan almal wat ek ken bekendstel. En nou word self my hoed wat ek daar vergeet het, aan my gepos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Good Day Gerhard and Family,

Thank you kindly for your positive review, such reviews inspire us to do even better, it was an absolute pleasure hosting yourselves.

Our best regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Ronel D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage outside Phalaborwa.

A very beautiful cottage just outside Phalaborwa, everything you could wish for is provided for. Spacious, super clean, excellently stocked kitchen. This is one of very few places where what you see on the website photos is actually what you get.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Thank you so much for the positive review and was an absolute pleasure hosting yourselves. We have added a fully automatic washing machine too for those that require longer stays. Best Regards David & Lyndie

Cottage Lenise
Marina W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W

Heerlik.

Splinternuut en heerlik ingerig! Alles wat nodig is en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altea B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die hoogtepunt van ons vakansie, die bes toegeruste en netjieste tuiste wat ons gehad het.

Die woonstel is netjies en ruim, toegerus met alles wat nodig is, die eienaars is vriendelik en behulpsaam, die omgewing is rustig en pragtig. Ek twyfel of 'n mens 'n beter blyplek in Phalaborwa gaan kry! Absoluut uitstekend in elke opsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Lenise se terugvoer

Hello Altea

Dit was n voorreg vir ons om jul daar te he. Baie baie dankie vir jul oorsig dit sal ons verder aanspoor om nommer een in die Phalaborwa omgewing te wees. Dit is n groot kompliement van iemand wat self n baie suksesvolle gaste huis op 24 First Street Gonubie in die Oos Kaap

Cottage Lenise
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEG58Qj8PZjxEsY9IAmmgZMJyQLcwOug6ybJ6QPSFE5gOesOrW4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.882894679917 31.106919050217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem