+8
Selfsorg in Benoni

Cottage of Grace

5 gaste

1 slaapkamer

4 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 94 Sixth Street, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Cottage of Grace is 'n knus kothuis in die hartjie van Benoni. Gaste kan 'n mengsel van huislikheid, elegansie en deurdagte detail ervaar wat 'n verwelkomende toevlugsoord aanmoedig, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n gesinswegbreek.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 baba en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 slaaparea en 1 badkamer. Die ruim slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n opsionele bababedjie, en die slaaparea het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien vir gemak. 'n Oopplan-sitkamer is gemaklik gemeubileer en bied 'n slim-TV, stromingsdiens en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, koffiemasjien, ketel en 'n mikrogolfoond vir verhitting en eet. Die eenheid het ook gratis tee en koffie.

Cottage of Grace is sentraal geleë naby plaaslike winkels, aktiwiteite en restaurante. Met beurtkrag-voorsienings, 'n privaat tuin en braai-area, gratis brandhout, gratis veilige parkering en 'n privaat ingang, kan gaste 'n veilige, hartlik verwelkomde en aangename verblyf ervaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 94 Sixth Street, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

94 Sixth Street, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735f71aad13e180d9e77c1fce2a25de44607b9c4d86b8350d332a6d66aa3fa36e80f113ff6f054bac0e95d4d69ce4ec22ebc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 94 Sixth Street Northmead 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1626618 28.3188909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang