+14
Selfsorg in Vincent Heights

Cottage on Salvia

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Salvia Place, Vincent Heights, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cottage on Salvia is 'n knus kothuis in Vincent Heights, Oos-Londen, wat gemaklike selfsorgverblyf bied. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin wat oornagverblyf soek.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n slaapbank vir 1 kind in die leefarea. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en die leefarea het 'n eetkamertafel, 'n televisie en 'n gemaklike rusbank.

Gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Salvia Place, Vincent Heights, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage on Salvia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Salvia Place, Vincent Heights, East London, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA381d07df692e64e99acef41a20accdcc27ba365a9bd639441e1a763883b2d7a6fad7cf06afd4f330e5df1e071e612ca2716c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 18 Salvia Place Vincent Heights 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.973781256053 27.913314852357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang