Cottonwoods Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - 137 Linden Street, Sandown, Sandton, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cottonwoods Apartment is in die hartjie van Sandton geleë en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die luukse woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n eetarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n balkon met 'n tuin-uitsig. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, waar hulle gedurende die warm somermaande 'n duik kan neem.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 137 Linden Street, Sandown, Sandton, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
137 Linden Street, Sandown, Sandton, 2196, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang