Country Accommodation
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudsonstraat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Country Accommodation is in die dorpie Nieu-Bethesda geleë en is naby verskeie besienswaardighede in die dorp.
Dié rustieke oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n oopplan-leefarea, -kombuisie en -slaaparea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Gaste kan voetslaanpaaie en fietsry geniet en die natuurlike besienswaardighede in die area verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Country Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hudsonstraat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Country Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudsonstraat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18