LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Country Cottages | LekkeSlaap
+25

Country Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Country Cottages bied rustige verblyf in die dorpie Nieu-Bethesda in die Karoo. Die winkels, restaurante en die beroemde Uilhuis is maklik van dié eenhede af bereikbaar.

Die 2 selfsorg gesinseenhede het elk slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis-area het 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Albei eenhede het braai-areas waar gaste kan kuier.

Dan is daar ook 2 semi-losstaande selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis-area het 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Country Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnXgn08brK4vcWydZdhcpTLmRaAvW3pYDEjTvYZ46YidbQqtBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 51 5 1 5 230 Hudson Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.866628712897 24.553979337215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!