+30
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Country Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anna N
1 nag
5.0
Apr 2026

Fantasties. Verblyf was heerlik en rustig. Akkommodasie puik. Nieu Bethesda is 'n definitief vir nog 'n besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het die verblyf terdeë geniet! Alles in die akkommodasie was 100%, skoon en netjies. Mens het regtig niks meer as dit nodig nie. Ons sal definitief weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goed. Gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Puik, fantasties en baie gemaklik. Ongelooflike waarde vir geld, alles wat jy nodig het. Kommunikasie van die gasheer was puik, het ons selfs by die plek ingewag om te sorg dat ons lekker bly. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
More julle Baie dankie vir die tyd geneem om die mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg en glo dat julle weer by ons sal oornag. Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien. Groete Pierre en Malinda

Janine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties! Ons was gelukkig om op kort kennisgewing die akkommodasie te boek. Malinda was ongelooflik behulpsaam. Hulle het al die nodige kommunikasie gestuur voordat ons nog naby Nieu Bethesda was. Ongelukkig het ons laat daar opgedaag en moes vroeg weer in die pad val oppad huis toe, maar ons gaan definitief weer hier bespreek en vir langer. Die fasiliteite was besonders, hulle het aan alles gedink wat mens dalk sou benodig. Die plekkie was mooi skoon en daar is alles om mens se verblyf so gemaklik as moontlik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
More julle Watter pragtige resensie. So baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om dit te doen. Julle sal altyd welkom wees. Groete Pierre en Malinda

Alvira V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ruim, skoon en fantastiese diens. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
More Alvira Baie dankie dat julle sulke mooi woorde oor ons plekkie geskryf het, ons weet dat mens soms nie lus is vir al sulke administrasie nie. Kom kuier asb. weer. Vriendelike groete Pierre en Malinda

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
More Carin Baie dankie vir die mooi woorde en die moeite wat jy gedoen het om jul ervaring neer te pen. Julle sal altyd welkom wees. Hopelik volgende keer het julle tyd vir 'n langer kuier. Groete Pierre en Malinda

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies, goed toegerus, bekostigbaar. Waarde vir jou geld. Netjies en goed toegerus. Interessante dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
More julle Ag, dis lekker om te weet julle sal ons weer besoek en dat julle lekker gekuier het by ons. Ons waardeer die tyd wat julle geneem het om die evaluering te doen. Groete Pierre en Malinda

Emmerine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies met alles wat jy nodig het! Sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
Middag Emmerine Baie dankie vir die kompliment en ook die tyd wat jy geneem het om vir ons (n) boodskap te skryf. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Sien julle hopelik gou weer. Groete Pierre en Malinda

Kanya D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Very enjoyable and had a lovely time at the cottage. It was amazing. Beautiful town in the Eastern Cape side of the Karoo. Very clean and quiet, and hope to be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Malinda
Country Cottages
Hello Kanya Thank you kindly for your comments. Hope to see you soon and this time for a longer stay. Kindest regards Pierre and Malinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 318

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R850
20 % AF
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
20 % AF
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
20 % AF
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

230 Hudson Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0677294014f9b8d568711b0f31ee689aaa2755a5101ebd0e9f3fe0a9739aa5869115df5c77fc6476d66aa3fbe21928f5d1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 230 Hudson Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866651492341 24.553858637809

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang