LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Country Cottages | LekkeSlaap
+25

Country Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Neem asb kennis daarvan dat daar geen OTM of kaart fasiliteite op die dorpie is nie en maak asseblief voorsiening vir kontant om uitstaande bedrag met aankoms te verhaal.

Indien gaste na Graaff-Reinet op die N9 reis, is daar 2 afdraaie na Nieu-Bethesda. Die eerste afdraai vanaf Middelburg is 'n grondpad van sowat 27 km, die tweede afdraai sowat 25 km voor Graaff-Reinet is 'n teerpad van sowat 20 km en 'n grondpad van sowat 5 km.
Indien gaste vanaf Graaff-Reinet se rigting ry, is die afdraai na Nieu-Bethesda na sowat 25 km.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnXgn08brK4vcWydZdhcpTLmRaAvW3pYDEjTvYZ46YidbQqtBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 51 5 1 5 230 Hudson Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.866628712897 24.553979337215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!