15 gaste
6 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jakkalskloof Road, Excelsior Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Country Farmhouse @ Excelsior Guest Farm is 'n selfsorgvakansiehuis op Excelsior Plaas, 11 km buite Porterville. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met 'n gesin of 'n groot groep vriende aangesien daar 'n swembad is.
Dié plaashuis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en 'n slaapkamer met 'n stapelbed. Daar is nog 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het en een van dié slaapkamers het ook 'n dubbelbed en die ander het 'n enkelbed. Daar is 'n bad en 'n stort in die huis beskikbaar.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lizce Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Jakkalskloof Road, Excelsior Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Country Farmhouse @ Excelsior Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jakkalskloof Road, Excelsior Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang