Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Country House is 'n lieflike plaashuis net op in die pad van Kay and Monty Vineyards in The Crags, Plettenbergbaai. Dit is die ideale ligging vir diegene wat die Tuinroete en besienswaardighede soos die Knysnawoud, Keurbooms Natuurreservaat en die strande al langs die Tuinroete wil verken. Lay and Monty Vineyards maak verskeie bekroonde wyne wat gaste kan gaan proe.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met 5 en suite-kamers. Daar is 'n koninggrootte-bed in elke kamer wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die meeste van die kamers het groot deure wat na die privaat stoepe lei.

Die huis kan deur 10 gaste bespreek word. Die huis spog met 'n swembad, vermaakarea, 'n toegeruste kombuis en 'n buitebraai-area. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en privaat spyseniering is ook op versoek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Country House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 570 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false