Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Courtside Views Empire Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 96, Emprire Building, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Courtside Views Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die Empire-gebou in Muizenberg, Kaapstad. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en sentrale verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die binnehof van die gebou. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf word deur winkels en restaurante omring en is oorkant Surfer's Corner en Muizenberg se strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach-weg 96, Emprire Building, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 96, Emprire Building, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eb263e9e66adcbee2eab94994d41ef5c5b26b1e721df3c877633a2882d2b29b5059a593eaf3e0ab9845f28bf79b13570cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 510 per nag (plek vir 2) 96 Beach Road Empire Building 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1070687 18.4714361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem