+21
Hotel in Somerstrand

Courtyard Hotel Gqeberha

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Neels D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike vinnige ontvangs en kamerdiens. Baie lekker ja. Daar is opknapping en restaurasie aan die gang wat toegang tot die restaurant, die swembad en die kroeg voorkom het. Dit is egter tot 'n mate verlig deur flinke kamerdiens deur die personeel en ons kon eet in die kamer. Ook rolstoelvriendelik gewees vir ons fisies gestremde familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Good. The hotel is safe and lovely. Great service except for the two ladies at reception, Mbali and the other lady. So rude and unfriendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2025

Joyful. It was excellent. Just breakfast not included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Verblyf is fantasties met mooi see uitsig. Kamer het alles wat jy nodig het en ekstras, heerlike pod koffie ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Alles wat nodig is. Netjies, baie spasie in die kamer en badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelemichelle S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Great stay. Perfect location for single parents and solo travelers. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Goeie ligging, naby restaurant en winkels. Netjiese en veilige verblyf. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Friendly service and backup generator during load shedding. Lounge dining area onsite and very convenient for supper in the evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mooi see-uitsig, naby aan strand. Die pad voor die hotel is bietjie raserig, asook die taxi-bushalte op die hoek. Vra eerder vir kamer aan die linkerkant van ontvangs as jy in ontvangs staan en na die see toe kyk. Beter uitsig en minder raserig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Excellent. The hotel is great, clean, safe, and offers lovely views of the sea. It's a beautiful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations
Team Courtyard ...

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 058
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 058
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 058
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Lodge and Beach Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 112 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4779246a85412bf8a840626792926345428f167b01f1c8f224d98ad7e7930af3a69c9b1de9d28fc0aa90706122a2cd08f36f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 058 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Corner Lodge and Beach Road Summerstrand 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.980264778787 25.655552754384

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang