LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Gastehuis in Durban SSB

Cowey's Corner

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Janine C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful. Location brilliant. We had super, super service. Breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag
5.0
Aug 2025

Very comfortable. I left my scarf at Coweys last month and was elated to find it here. Breakfast was prepared for the next morning as I leave early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Gemaklik, veilig en goeie diens. Om oor te slaap na 'n rugby wedstryd is 100% die regte ligging. Ontbyt was lekker, vark worsie was droog, is my enigste klagte. Maar sal definitief aanbeveel en weer daar oor bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
2.8
Apr 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Liana E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Oornagplek om konsulaat te besoek. Heerlik geslaap. Was lekker, skoon en netjies. Het die doel gedien waarvoor ons dit benodig het. Net oornagplek. Was konsulaat toe. Sal nie aanbeveel vir vakansieverblyf. Maar vir oornag is dit ideaal. Lekker geslaap. Heerlike ontbyt. Vriendelike gasheer en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris J P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Vir ons 'n bekende omgewing wat ook die rede vir ons keuse was. Baie lekker gebly in 'n omgewing waar ons jare terug gebly het. Vriendelikheid en hulpvaardigheid van die personeel was goed en het my tuis laat voel. Die veiligheid van die perseel insluitend parkering het ons op ons gemak geplaas. Baie dankie aan die personeel van Cowey's Corner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
Cowey's Corner
Baie dankie vir jou resensie. Dit is aangenaam om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het en veilig gevoel het. Ons hoop om jul gou weer te sien. Coweys Corner Management

Ratanang S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Jun 2019

The place is clean and in a secure area. Everything is good, clean and secure. Will definitely come back next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
Cowey's Corner
Many thanks for your review Ratanang. It was a pleasure to host you at Coweys Corner B&B. We hope we will see you again next year for the Comrades. Warm greetings Coweys Corner Management.

Matome K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
2.2
Des 2019

Uncomfortable stay. Noisy neighbours, location not ideal. We found bugs in the room. Breakfast was average.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Michelle W
1 nag
5.0
Okt 2018

Baie gerieflik. Baie gerieflik. Enigste kritiek is as dit 'n groot groep is om nie so wye verskeidenheid ontbyt aan te bied nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Cowey's Corner
Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om vir ons 'n goeie resensie te gee. Baie dankie ook vir die positiewe kritiek, ons sal dit beslis instel as ons weer 'n groot groep het. Hoop om jul weer te verwelkom by ons. Vriendelike groete Coweys Corner Bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

42 Robarts Road, Morningside, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZTdkZWQ1LTdhYmEtNGIwZi1iZTUyLWIwYzY5MDM0NTY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 42 Robarts Road Morningside, Berea 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -29.842038888889 31.008675

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang