Cowrie Cove 5

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Aug 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Cowrie Cove is in Compensation Road in Ballito geleë met 'n ideale ligging aan KwaZulu-Natal se tropiese Ooskus.

Die kuswoonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien, maar strandhanddoeke word nie voorsien nie.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek rn TV met volledige DStv.

Daar is skoonmaakdienste vir 1 uur vanaf Maandae tot Saterdae, behalwe op openbare vakansiedae. Dit sluit beddens opmaak, badkamers skoonmaak, braai skoonmaak en vloer mop in. Dit sluit nie skottelgoedwas in nie.

Daar is 'n groot onderdakbalkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Ons aanvaar nie besprekings vir onvergeselde gaste onder 25 jaar nie. Ten minste 1 persoon in die groep moet ouer as 25 jaar wees.

Slaapplek

'n Bespreking by Cowrie Cove 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cowrie Cove 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 R1 403 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Aug 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false