Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Cowrie-suite
- Slegs verblyf
- Cockle-suite
- Slegs verblyf
- Clam-suite
- Slegs verblyf
- Sandune
- Slegs verblyf
Huisreëls
Hierdie verblyf is nie vir partytjies of geleenthede geskik nie.
Toon asb. respek aan ander gaste in die lodge deur geraasvlakke tot 'n minimum te hou ná 22:00.
Dagbesoekers word versoek om die perseel teen 22:00 te ontruim.
Ontbyt of aandete kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word.
Die kamers word daagliks van Maandag tot Vrydag skoongemaak, naweke en openbare vakansiedae is uitgesluit.
'n Skoonmaakdiens oor naweke of openbare vakansiedae kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
150 Cowrie Crescent, Cove Rock Country Estate, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang