Cozumel 212

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cozumel 212 is 'n selfsorgwoonstel teen Umdloti-strand en dit spog met die pragtigste uitsigte oor die strand en die see.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die strand en die see.

Cozumel-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Die woonstel het 2 onderdak-parkeerplekke.

Geniet die vakansie-atmosfeer van die dorpie waar jy kan branderplankry, snorkel en visvang. Durban se middestad is net 20 minute se ry van Cozumel af en die groot winkelsentrums en vermaakareas is net 10 minute se ry.

Slaapplek

'n Bespreking by Cozumel 212 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cozumel 212 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za