+31
Selfsorg in Umdloti

Cozumel 308

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/Paspoort word by inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sluit 'n gratis skoonmaakdiens in tydens die verblyf met vars linne.

Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n bykomende koste meebring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook is verbode.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te verseker, elektrisiteitsverbruik gereguleer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van buitengewoon hoë verbruik, kan 'n terugbetaling versoek word.

308 Cozumel is op die derde verdieping geleë en is toeganklik via 'n hysbak. Indien die hysbak buite werking is, vereis toegang tot die woonstel tien trappe klim.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

33 North Beach Road, Unit 308 Cozumel, Durban, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb90a9771c44de3922588cb63f7219cf1c0131386bfa6328fa670b35ed6136bf38a197b30b4c05b8622d6550a921199cc53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 33 North Beach Road Unit 308 Cozumel 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -29.66378192518 31.122895934258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang