Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 407

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Cozumel 407 is ’n lieflike selfsorgwoonstel op die vierde verdieping van die gewilde en veilige Cozumel-kompleks in Umdloti. Hierdie kompleks bied pragtige uitsigte oor die Umdloti-getypoel en is naby verskeie restaurante en winkels.

Hierdie woonstel het lugversorging en bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk ’n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n bad, toilet en wasbak het. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is met ’n yska-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en toonbank met stoeltjies toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met 6 sitplekke, bankies en ’n yskassie. Dit sitarea het sitplekke en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na ’n onderdakbalkon met meubels en pragtige uitsigte oor die see.

Die Cozumel-kompleks het gemeenskaplike en ’n outomatiese hek wat deur ’n sekuriteitswag beheer word. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Cozumel 407 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Ligging

  • North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5e44aa7f20bc27821966c9976a283fdf2482fc7688f98eb994e28b0e2256f145840a10c1ad3e363fabce9f89330e5f1e39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.664597670207 31.122281920763
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem