LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cozumel 410 | LekkeSlaap
+14

Cozumel 410

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg Noord 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozumel 410 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die gewilde en veilige Cozumel-kompleks in Umdloti. Die kompleks bied skouspelagtige uitsigte van die bekende Umdloti-getypoel en is naby verskeie restaurante en winkels.

Die woonstel is op die vierde verdieping en bied slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, kleiner toebehore en 'n ontbyttoonbank. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitkamerarea het lugversorging en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en lieflike uitsigte van die getypoel.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike wassery en elektriese hekke wat deur 'n sekuriteitswag beman word. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en sitplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Cozumel 410 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Cozumel 410
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Strandweg Noord 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cozumel 410 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg Noord 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZmFhZWEwLTNkNzAtNDUxMS05YTgxLTJkZmU4OTNjMjBjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.664633499583 31.122244776582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!