LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cozy and Complete Cottage | LekkeSlaap
+24

Cozy and Complete Cottage

1 resensie
Gastehuis
Eenheid 3
Vanaf R367
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir enkel-avonturiers of sakereisigers en is toegerus met 'n TV, DVD-speler, ketel, eetgerei, mikrogolfoond, breekware, 'n yskas, kluis en 'n wasgoeddiens is beskikbaar. Daar is ook 'n lessenaar en stoel. Hoë gehalte beddegoed word voorsien Die badkamer is apart van die kamer en dit is 'n volledige badkamer met bad en stort. Let asb. daarop dat die badkamer van tyd tot tyd met ander gaste gedeel moet word, afhangende of die ander eenheid bespreek is al dan nie. Jou kamer is heeltemal privaat en die deur het 'n slot.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Alle bykomende kosprodukte in die kaste of drankies in die yskas is teen 'n bykomende fooi en word nie ingesluit by die prys nie. Daar is 'n minikroeg-pryslys in die kamer. Wasgoed kan teen ekstra koste gewas en gestryk word. Dis R55 per kg as die wasgoed meer as 2kg weeg, en R77 per kg as dit minder as 2 kg weeg. Daar is 'n kluis in die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R385
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir enkel-avonturiers of sakereisigers en is toegerus met 'n TV, DVD-speler, ketel, eetgerei, mikrogolfoond, breekware, 'n yskas, kluis en 'n wasgoeddiens is beskikbaar. Daar is ook 'n lessenaar en stoel. Hoë gehalte beddegoed word voorsien. Die badkamer is apart van die kamer en dit is 'n volledige badkamer met bad en stort. Let asb. daarop dat die badkamer van tyd tot tyd met ander gaste gedeel moet word, afhangende of die ander eenheid bespreek is al dan nie. Jou kamer is heeltemal privaat en die deur het 'n slot.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Alle bykomende kosprodukte in die kaste of drankies in die yskas is teen 'n bykomende fooi en word nie ingesluit by die prys nie. Daar is 'n minikroeg-pryslys in die kamer. Wasgoed kan teen ekstra koste gewas en gestryk word. Dis R55 per kg as die wasgoed meer as 2kg weeg, en R77 per kg as dit minder as 2 kg weeg. Daar is 'n kluis in die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf R403
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n oopplan-uitleg en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n kluis, TV en 'n DVD-speler. Dit is toegerus met 'n oond met kookplate, mikrogolf, eetgerei, yskas, warm water, klerekas en 'n gemaklike bed. Koffie, tee, melk, suiker, toiletpapier, seep, lyfroom en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Alle bykomende kosprodukte in die kaste of drankies in die yskas is teen 'n bykomende fooi en word nie ingesluit by die prys nie. Daar is 'n minikroeg-pryslys in die kamer. Wasgoed kan teen ekstra koste gewas en gestryk word. Dis R55 per kg as die wasgoed meer as 2kg weeg, en R77 per kg as dit minder as 2 kg weeg. Daar is 'n kluis in die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R752
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 18:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Springwell-laan 1, Willaway, Midrand, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj9KNsU50SyhCjHW0Cl1GvszsBSfFuHxMYCd8rmYDkC2HbTDUgg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R752  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1 Springwell Avenue Willaway 1684 Gauteng 086 999 0018 18:00-20:00 09:00 -25.995254811965 28.081023842096
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!