Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Corner

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wessel Swart-rylaan 107 B, Pinelands, Port Elizabeth, 6070 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cosy Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in Pinelands, Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie losstaande huis is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes of 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die leefarea het 'n stapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en eetgerei toegerus. Die leefarea het 'n TV en die hoofsitarea het 'n slim-TV en 'n dubbelslaapbank vir kinders.

Die verblyf het 'n binnebraai wat slegs met vooraf goedkeuring gebruik kan word, 'n onderdakstoep en 'n omheinde tuin. Restaurante, winkelsentrums en sportgeriewe is naby hierdie verblyf. Dit is ook sowat 9 km vanaf die Kragga Kamma-wildreservaat. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek is vir standaardgrootte voertuie beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Corner sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Cosy Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Wessel Swart-rylaan 107 B, Pinelands, Port Elizabeth, 6070 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Cosy Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wessel Swart-rylaan 107 B, Pinelands, Port Elizabeth, 6070 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3c63ddb4bf828704a885a585de970abb22754ebfaf88cdfc9cd843d187f21983409f5f9eaecad51c059dbd21f1675bc637f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 107 B Wessel Swart Drive Pinelands 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9728697 25.5332505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem