Cozy Downtown Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Seepunt, bied Cozy Downtown Studio selfsorgverblyf omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. 'n Ontbyttoonbank met stoele en 'n skottelgoedwasser word ook voorsien. Die sitkamer, wat vanaf die kombuis lei, is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike dakswembad met sonstoele. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Seepuntpaviljoen en Mojo-mark binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang