Cozy Nook Mariental
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Werth Street, Mariental, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Cozy Nook Mariental bied gemaklike verblyf in die rustige dorp Mariental, Namibië, sentraal geleë naby plaaslike geriewe, wat dit 'n ideale opsie maak vir paartjies, sakereisigers of klein groepies.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 goed ingerigte kamers en kan tot 10 gaste in totaal akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en is gemeubileer met gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke voorsien. Alle kamers is toegerus met lugversorging, 'n sitarea, 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n gerieflike verhit-en-eet-kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige privaat parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste. 'n Spar-supermark is net 100 meter van die gastehuis af geleë, terwyl restaurante binne 3 minute se ry is, en die naaste winkelsentrum is ongeveer 2.5 km weg, wat verseker dat gaste maklike toegang tot eet- en inkopie-opsies het.
Ligging
- 11 Werth Street, Mariental, Hardap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Werth Street, Mariental, Hardap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang