+23
Selfsorg in Seepunt

Cozy View Studio

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cozy View Studio bied asemrowende uitsigte en selfsorgverblyf en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ketel en broodrooster. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV, met toegang tot gratis WiFi. Gaste kan skemerkelkies op die balkon geniet terwyl hulle die berguitsigte inneem.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad met sonstoele en buite-eet- en braai-areas. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Seepunt-promenade en Milton-strand, insluitend 'n verskeidenheid moderne kafees, fynproewersrestaurante en boetiekwinkels, binne loopafstand van die woonstel.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6df3ff80545cee2d8cdbcef47914120eeaa7e0ffce86d0092c09ce48b75c12be53fdd70d72faa7992bab3005b2ec6f77a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 146 Main Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9143709 18.3906176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang